Shoprite/Checkers vrugte en groente verskaffer van die jaar

FMverskaffervandiejaar2

Op 29 November, by ‘n baie spesiale geleentheid van Shoprite/Checkers waar 11 kategorieë wenners vir die jaar aangekondig was, het Laastedrif in die vrugte en groente kategorie die toekenning ontvang. Baie dankie aan elkeen se spesiale aandeel, dit is n besonderse eer om hierdie toekenning te ontvang.