Knorr bruin uie sop advertensie/ Laastedrif

In November 2014 het die filmspan ‘n Knorr bruin uie sop advertensie gedeeltelik op Laastedrif kom skiet. Ons is baie trots om deel hiervan te kon wees, sien die eindproduk op die youtube skakel hieronder.